Afrika-drom

Afrika-trom gemaak deur Gerald Achee
Tromspelers in Accra, Ghana

Afrika-musiek word gekenmerk deur 'n "sterk ritmiese klank"[1] wat gemeenskaplike eienskappe toon in alle streke. Arthur Morris Jones (1889 - 1980) het die baie plaaslike benaderings tot musiek as bydraende fatkore tot een hoofstroom gesien.[2]

C. K. Ladzekpo bevestig ook die diepgaande homogeniteit van die benadering.[3] Wes-Afrika ritmiese tegnieke wat uitgevoer is oor die Atlantiese Oseaan was fundamentele bestanddele in verskeie musikale style van die Amerikas: samba, forró, maracatu en coco in Brasilië, Afro-Kubaanse musiek en Afro-Amerikaanse musiek genres soos blues, jazz, rhythm & blues, funk, soul, reggae, hip hop, en rock en roll was daardeur beïnvloed en dus van groot belang in die 20ste eeu se populêre musiek. [verwysing benodig] Die trom is bekend oor die hele Afrika.

  1. Stapleton C. and May C., African All-Stars, Paladin 1989, p. 6
  2. Jones, A. M. (1959), Studies in African Music, London: Oxford University Press. 1978 edition: ISBN 0-19-713512-9.
  3. Ladzekpo, C.K. (1996), Cultural Understanding of Polyrhythm http://home.comcast.net/~dzinyaladzekpo/PrinciplesFr.html Geargiveer 28 Augustus 2013 op Wayback Machine.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy